Monthly Bond Repayment R5,960.39
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RL3849
3 BEDROOM HOUSE FOR SALE
Hierdie pragtige 3 slaapkamer huis in Makwassie is so pas oorgedoen en is weer so goed soos nuut. Die huis het 3 kamers, een badkamer, aparte toilet. Groot kombuis met baie pakplek en ruimte vir nog. Groot opwas area met buite deur wat uitloop op 'n baie groot stoep waar lekker gebraai kan word. Enkel Garage met buite toilet geriewe.