X

18Ha Farm For Sale in Mooibank AH

R3,500,000


Monthly Bond Repayment R37,929.75
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RL3959

18HA met waterregte

JOU DROOM HET WAAR GEWORD MET HIERDIE STUKKIE HEMEL OP AARDE
Hierdie merkwaardige 18 hektar hoewe met 6,5hektar ingelyste kanaal water gelee tussen die Vaalrivier en die Mooirivier, die Mooirivier is deel is van die klein hoewe en bied geweldige potensiaal vir die persoon wat sy verbeelding wil gebruik om sy drome uit te leef. Hierdie hoewe het ‘n gronddam met ‘n pomp toegerus om die huis se tuin wat met ‘n popup stelsel toegerus is, sowel as toegeruste besproeing om ¾ha lusern land te besproei. Die hoewe het ook ‘n toegerusde boorgat.
Die hoewe het ‘n slaghuis met instap koelkamer en instap vrieskamer. Die slaghuis area bied ook drie stoorkamers. Vanuit hierdie area is ook ‘n besigheid bedryf met ‘n oordraagbare dranklisensie.
10x30m Tonnel met hidrophoniese sisteem met vol toegeruste besproeing. Nog ‘n groot stoor van 300vkm met drie kleiner stoorkamers aan die stoor.
Skaapkrale, varkhokke en hoenderhokke voltooi die pragtige prentjie van jou droom hoewe.
Twee slaapkamer huis met massiewe groot kombuis toegerus met meer as genoeg kombuiskaste, groot oopplan sitkamer/eetkamer asook ‘n badkamer met ‘n aparte bad, aparte stort, en aparte toilet. Twee slaapkamer woonstel met badkamer, kombuis en sitkamer. Aan die woonstel is ‘n dubbel garage met nog ‘n enkel garage aan die agterkant van die woonstel asook n buite waskamer en motor afdak.
Bel nou om ‘n afspraak te maak voordat dit te laat is!

Features

Bedrooms 4
Bathrooms 2
Flatlet 1
Recep. Rooms 3
Garages 3
Land Size 18Ha
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Joe Opperman
Non-Principal Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 339 094 2)

Cell 0645490529
Office (087) 1354450
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy